Joan Rivers

Joan Rivers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Rivers in 2010

Geboortenaam Joan Alexandra Molinsky
Geboorte 8 Junie 1933
Brooklyn, New York Stad, New York
Sterfte 4 September 2014
Manhattan, New York Stad, New York
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1959–2014
Webwerf http://www.joan.co/
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Rosenberg (née Molinsky, beter bekend onder haar verhoognaam, Joan Rivers) was 'n Amerikaanse akteur, komediant en skrywer. Rivers is veral bekend vir haar blatante reguit aanmerkings, haar ruwe stem met 'n swaar New Yorkse aksent en die vele kosmetiese prosedures wat sy ondergaan het. In 1990 is sy met 'n Emmy-prys vir haar program, "The Joan Rivers Show" bekroon.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search